Tuesday, April 15, 2008

FIRST GAY MARRIAGE COMPETITION WON BY PRETORIA OUKS




And, from our previous broadcasts of the DeKocks of Grootvoelsvlei now comes Deon Knbel (who else/) - Die Kaapse Kanon - with the following massive contribution to the evolution of Afrikaans poetry!




MaerTita de Coq van Boo-tha's-ville
Wou graag met haar vriende 'n appeltjie skil
My Titta's tog grooth-a
soos elke "stut"-Bootha
nou hang haar twee uiers net waar dit wil
gebore uit nagmerrie droom 14/15 maart 2008

Michael de Coq van GrootFoolFlei
Wou graag oor groottes van Penisse stry
toe lag elke mysie
vir sy swartkop pysie
nou noem hy dit "my ou d-Horing-turksvy!
Gawe Gruwelike Gawie van GrootFoolFontein

'n Gruwelike Kaapse KLONG
Noem homself die GROTE KANON
As twaalfuur BOOM! slaan
Kondig hy luidkeels aan
Pasop daar! Nou skiet ek 'n TON!

No comments:

Rate the Program